Terwyl ons nog bibber in die Weskaap is daar al plekke in die land waar die lente in volle swang is. Hier is ‘n paar fotos van my ouers se tuin in Kirwood.
Lankal somer in die Ooskaap!
kobus2019-07-01T07:52:10+02:00